Page:United States Statutes at Large Volume 61 Part 3.djvu/779

This page needs to be proofread.

61 STAT.] SOUTH AFRICA-AIR TRANSPORT SERVICES-MAY 23, 1947 3069 ARTIKEL IU. (A) Die ooreengekome dienste kan onmiddellik of op In later tydstip, na goeddunke van die kontrakterende party aan wie die regte verleen is, ingestel word, op voorwaarde dat - (1) die kontrakterende party aan wie die regte verleen Is, 'n lugeksploitant of - eksploitante vir die bepaalde roete of roetes aangewys het; (2) die kontrakterende party wat die regte verleen, die verelste bedryfsvergunning ingevolge paragraaf (B) van hierdie artlkel aan die betrokke lugeksploltant of -eksploitante verleen het, wat (onderworpe aan die bepalings van artikel VI) met die mine moontlike vertraging moot geskied. (B) Van die aangewese lugeksploitant of - eksploitante kan verlang word om die lugvaartoutoriteite van die kontrakterende party wat die regte verleen, te oortuig dat hy of hulle in staat is om te voldoen aan die bepalings ncergelS deur of kragtenb die wette en regulasies wat gewoonlik deur genoemde outoriteite op die eksploitasie van handelslugdienste toegepae word. ARTIKZL III. (A) Die gelde vir die gebruik van lughawene en ander gerlewe, wat elk van die kontrakterende partye van die aangewese lugeksploitant of -eksploltante van die ander kontrakterende party kan vorder of kan laat vorder, mag nie hoer wees as die wat vir die gebruik van sulke lughawens en geriewe deur sy nasionale vlleg- tule wat vir soortgelyke internasionale lugdienste gebrulk word, betaalbaar is nie. (B)/ .*. .