Page:United States Statutes at Large Volume 61 Part 3.djvu/780

This page needs to be proofread.

3070 INTERNATIONAL AGREEMENTS OTHER THAN TREATIES [61 STAT. (B) Brandstof, emeerolie on onderdele wat in die gebied van een kontrakterende party ingebring of aan boord van vliegtuie geneem word deur of namens enige aangewese lugeksploitant van die ander kontrakterende party, en uitsluitlik vir gebruik deur die vliegtuie van sodanige eksploitant bedoel is, geniet, wat betref doeaneregte, inepeksiegeld en ander koete gehef deur eersgenoemde kontrakterende party, behandeling wat nie ongunstiger is as die verleen aan nasionale lug- eksploitante wat internasionale lugdienste eksplolteer of aan sodanlge eksploitante van die mees begunstigde nasie nie. (C) Vliegtuie van die aangewese lugeksploitant van een kontrakterende party wat op die ooreengekome dienste gebruik word vir 'n vlug na, van of oor die gebied van die ander kontrakterende party, word tydelikX vry van doeaneregte toegelaat onderworpe andersins aan die doeaneregulasles van sodanlge ander kontrakterende party. Voorrade brandetof, emeerolie, onderdele,gewone uitrusting en vllegtulgbenodlgdhede wat aan boord van vliegtule van enlge aangewese lugekaploltant van een kontrakterende party gehou word, is In die gebled van die ander kontrakteronde party van doeaneregte, inspeksiegeld of soortgelyke regte of koste vrygeetel, selfe al word sodanige voorrade deur sulke vliegtule op vlugte in daardle gebled gebrulk. ARTIXEL IV. Lugwaardigheldsertiflkate, bevoegdheidsertifi- kate en lisensies vat dour een kontrakterende party uitgereik of geldig gemaak la en wat nog van krag is, word deur die ander kontrakterende party vir die ekeploltasie van die ooreengekome dienste as geldig erken.