Page:United States Statutes at Large Volume 61 Part 3.djvu/782

This page needs to be proofread.

3072 INTERNATIONAL AGREEMENTS OTHER THAN TREATIES [61 STAT. ARTIKEL VII. (A) Die lugvaartoutoriteite van die twee kontrat- terende partye sal in 'n gees van noue samewerking gereeld beraadslaag ten einde te verseker dat die beginsels en bepalings uiteengesit in hierdie ooreenkome en sy aanhangsel gehandhaaf en nagekom word. (B) Indlen die lugvaartoutoriteite van enigeen van die kontrakterende partye versuim of ophou om inllgting met betrekking tot die ooreengekome dienste te publiseer, eoos die vervat in die Opgaves van Lugdiensverkeer (Landlngsplek na Landingsplek en Oorsprong en Bestemming) wat tans deur die "Civil Aeronautics Board" uitgegee word, en versuim of ophou om die gegewens van hierie aard wat deur die Internasionale Organisasle vlr Burger- like Lugvaart vereis mag word, te verstrek, moet die lugvaartoutoriteite van die kontrakterende party, op versoek van die lugvaartoutoriteite van die ander kontrakterende party, enige inligting van hierdie aard vat gevra word, verskaf. ARTIML VIII. Vir die doel van hierdie ooreenkome en sy aanhangsel - (A) word die uitdrukking .gebied" soos op elke kontrakterende party toegepae, geag die grondgebiede en aangreneende territoriale waters onder die soewereinlteit, susereinitelt, beskerming, mandaat, of voogdyskap van sodanige kontrakterende party te behels; (B)/ ....