Page:United States Statutes at Large Volume 61 Part 3.djvu/788

This page needs to be proofread.

3078 INTERNATIONAL AGREEMENTS OTHER THAN TREATIES [61 STAT. AFDELING IV. Die kontrakterende partye kom as volg ooreen:- tA) Dat die twee regerings begeer om die groots ibontlike verspreiding van die voordele verbonde san lUgvervoer in die algemene belang van die mensdon teen lde goedkoopste tariewe bestaanbaar met gesonde ekonomiese beginsels te bevorder en aan te moedig; en om internasionale lugvervoer aan te wakker as 'n middel tot bevordering van 'n vriendskaplike gesindheid en wel- willendheld onder die volke, en tewens tot aanwending van die talle onregstreekse voordele verbonde aan hierdie nuwe metode van vervoer vir die gemeenskaplike welsyn van beide lande. (B) Dat aan die aangewese lugeksploltante van die twee kontrakterende partye wat die roetes vermeld in hierdle aanhangsel eksploiteer, billike en gelyke geleenthede verskaf moet word vir die eksploitasie van die ooreengekome dienste. As die aangewese lug- eksploitant van een kontrakterende party, as gevolg van die oorlog tydelik nie van sodanige geleenthede gebruik kan maak nie, moet die kontrakterende partye die toestand herelen ten einde bedoelde lugekaploitant te help om voile gebrulk te maak van die billike en gelyke geleent- hede om san die ooreengekome dienete mee te doen. (C) Dat by die ekeploltasle van die in hierdle aan- hangael bedoelde internasionale dienste deur die lug- l*kploltante van enleeen van die kontrakterende partye, die belange van die lugekoploltante van die ander land egter in aanmerking geneem moet word sodat die dienste wat laaugenoemde oor dieseltde roete of 'n gedeelte aawn verekaf, nle bultematlg nadelig getref word nit (D)/ ....