Page:United States Statutes at Large Volume 61 Part 3.djvu/791

This page needs to be proofread.

61 STAT.] SOUTH AFRICA-AIR TRANSPORT SERVICES-MAY 23, 1047 3081 (Z) Die kontrakterende partye kom ooreen dat die prosedure wat in paragrawe (F), (G) en (H) van hierdie afdeling voorgeskryf word, van toepassirg is - (1) Indien, gedurende die tydperk waarvoor die verkeerskonferensie-prosedure van V.I.L. deur die "Civil Aeronautics Board" goedgekeur is, enlge bepaalde tarief- ooreenkoms nie binne 'n redelike tyd deur enigeen van die kontrakterende partye goedgekeur word of 'n konferensie van V.I.L. nie in verband met 'n tarief oor- een kan kom nie; of (2) Indien daar op een of ander tydstip van geen V.I.L.-prosedure gebrulk gemaak kan word nie; of (3) indien enigeen van die kontrakterende partye op een of ander tydstip sy goed- keuring van die deel van die V.I .L .- ver- keerekonferensie-prosedure wat op hierdie afdeling betrekking het, terugtrek of versuim on sodanige goedkeuring te hernu. (F) Indien die lugvaartoutoriteite van dio Verenlgde State by wet gemagtig word om billike en ekonomlese tariewe vir die lugvervoer van persone en goedere op internasionale dienste vas te stel en om voorgestelde tariewe op te ekort op 'n wyse vergelykbaar met die waarop die "Civil Aeronautics Board" tans gemagtig is om op te tree in verband met sodanige tarlewe vir die lugvervoer van perscne en goedere in die Verenigde State, oefen elk van die kontrakterende partye daarna sy bevoegdheid uit op 'n wyse wat sal verhoed dat enige tarief of tariewe, voorgestel deur een wan sy eksploitante vir dienste tussen die gebled van een/ ....