Page:United States Statutes at Large Volume 61 Part 3.djvu/792

This page needs to be proofread.

INTERNATIONAL AGREEMENTS OTHER THAN TREATIES [61 STAT, een kontrakterende party en 'n plek of plekke in die gebied van die ander kontrakterende party, van krag wo^t as die tarief na die mening van die kontrakterende party wie Be lugeksploitant of -eksploltante sodanlge tarief voorstel, onbillik of onekonomies is. As een van die kontrakterende partye na ontvangs van die in paragraaf (D0 hierbo bedoelde kennisgewing, nie met die tarief voor- gestel deur die lugeksploitant of -ekeploitante van die ander kontrakterende party tevrede is nie, moet hy die ander kontrakterende party voor die verstryking van die eerste vyftien van vermelde dertig dae dienooreenkomstig verwittig, en moet die kontrakterende partye trag om oor In gepaste tarief ooreen te kom. Indien so In ooreenkoms getref word, sal elk$ kontrakterende party sy regsbevoegdheid uitoefen ten einde aan sodanige ooreenkoms gevolg te gee. As 'n ooreenkoms nie by verstryking van die tydperk van dertig dae genoem in paragraaf (D) hierbo getref is nie, kan die voorgestelde tarlef, tensy die lugvaartoutoriteite van die land van die betrokke lug- eksploitant dit goed vind om die toepaesing van die tarief op te skort, voorlopig in werking gestel word hangende die beslegting van 1 n geskil ooreenkometig die prosedur in paragraaf (H) hieronder oaskryf. (G) As een van die kontrakterende partye, voordat sodanige bevoegdheid by wet aan die lugvaartoutoriteite van die Verenigde State verleen is, nie met enlge tarier voorgestel deur die lugeksploitant of -eksploltante van enlgeen van die kontrakterende partye vir dienste tussen die gebied van een kontrakterende party en 'n plek of plekke in die gebied van die ander kontrakterende party tevrede is nie, moet 1hydie ander kontrakterende partly voor/ ....