Page:United States Statutes at Large Volume 61 Part 3.djvu/794

This page needs to be proofread.

3084 INTERNATIONAL AGREEMENTS OTHER THAN TREATIES [61 STAT. tans gemagtig Is om op te tree in verband met sodaniges tariewe vir die lugvervoer van persone en goedere n: die Verenigde State. AFDELING VI. Daar word erken dat die vasstelling van tariewe deur 'n lugeksploitant van een kontrakterende party gehef te word tussen die gebied van die ander kontrakterende party en 'n derde land, tn ingewlkkelde vraagetuk is, waarvan die algehele oplossing nie deur beraadslaging tussen slegs twee lande verkry kan word nie. Daar word voorts daarvan kennis geneem dat die metode van vas- stelling van sodanige tariewe tans die aandag van die Internasionale Organiasie vir Burgerlike Lugvaart genlet$ Onder hierdie omstandighede word daar aan- geneem - (A) dat, tot tyd en wyl albei partye sodanige aanbevellngs aanvaar het as wat die Inter- nasionale Organisasie vir Burgerlike Lugvaart na bestudering van die eaak mag doen, sulks tariewe onderworpe sal wees aan oorweging kragtens die bepalings van afdeling IV(C) van die aanhangsel van hierdie ooreenkoms; (B) dat, ingeval die Internasionale Organisasie vir Burgerlike Lugvaart nie daarin slaag om 'r metode van vasstelling van sulke tariewe wat vir albei partye aanneemlik is, daar te stel nie, daar ooreenkomstig die bepalings van artikel XI(B) van die ooreenkoms beraadslaag sal word. AFDELI'G VII. Veranderlngs wat deur enigeen van die kontra.^ terende partye aan die roetea genoem in die bygaande bylaesa ....