Page:United States Statutes at Large Volume 61 Part 3.djvu/795

This page needs to be proofread.

61 STAT.] SOUTH AFRICA-AIR TRANSPORT SERVICES-MAY 23, 1947 3085 bylaes aar.gcbring word, uitgesonderd veranderings van die plelke wat deur lugeksploitante van een van die kontrakterenre partye in die gebied van die ander kon- trakterende party bedien word, word nie as wryslgrins van die aanhangsel beskou nie. Die lugvaartoutorltelte van enigeen van die kontrakterende partye kan due soar.nlge veranderings eensydig aanbring, met dien ver- stande egter dat die lugvaartoutorlteite van die ander kontrakterende party onverwyld van enlge veranderings verwittig word. As sodanige ander lugvaartoutoritelte vind dat die belange van hul lugeksploltant of -eksploitante, met die oog op die beginsels vervat in afdeling IV van hierdie aanhangsel, benadeel word deur die vervoer deur die lugekeploitant of -eksploitante van eersgenoemde kontrakterende party van verkeer tussen die gebied van laasgenoemde party en die nuwe plek in die gebied van 'n derde land, beraadelaag die outoritelte van die twee kocnraktercnJe partye ten einde 'n bevrediende oor- eenkoms te tref. AFDZLI!G VIII. Ia die inwerklngtreding van hierdie ooreen- kons, verstrek die lugvaartoutorlteite van beide kontrak- terende partye so spoedig moontlik inligting aan nekaar betreffende die nagtigings verleen aan hul onder;kele aangewese lugeksploitante om diens aan, deur en van die gebled van die ander kontrakterende party te verskaf. Dit sluit in afskrifte van bestaande sertifikate en magtilings vir diens oor die roetes vaaroor hierdie oor- eer.nkos gaan en, wat die toekoms betref, van sodanige nuwe magtiings as ratverleen azg word tesare set wysiglngs, vrystellingsorders en planr.e van gemaatl'gde dienste.