Republic of South Africa
Republiek van Suid-Afrika
Government Gazette
Staatskoerant
Registered at the Post Office as a Newspaper
As ’n Nuusblad by die Poskantoor Geregistreer
Vol. 337 |
|
No. 14933 |
Proclamation by the State President of the Republic of South Africa
Constitution Amendment Act, 1993 (Act No 82 of 1993)
In terms of section 12 of the Constitution Amendment Act, 1993 (Act No 82 of 1993), I hereby determine 1 July 1993 as the date on which the said Act shall come into operation. Given under my Hand and the Seal of the Republic of South Africa at Cape Town on this 23rd day of June, One Thousand Nine Hundred and Ninety-Three. F. W. de Klerk, By Order of the State President-in-Cabinet: |
Proklamasie van die Staatspresident van die Republiek van Suid-Afrika
Wysigingswet op die Grondwet, 1993 (Wet No 82 van 1993)
Kragtens artikel 12 van die Wysigingswet op die Grondwet, 1993 (Wet No 82 van 1993), bepaal ek 1 Julie 1993 as die datum waarop genoemde Wet in werking tree. Gegee onder my Hand en die Seël van die Republiek van Suid-Afrika te Kaapstad op hede die 23ste dag van Junie, Eenduisend Negehonderd Drie-en-Negentig. F. W. de Klerk, Op las van die Staatspresident-in-Kabinet: |