This page has been validated.
Registered at the Post Office as a Newspaper | As 'n Nuusblad by die Poskantoor Geregistreer |
Vol. 389 | Cape Town, 12 November 1997
Kaapstad, 12 November 1997 |
No. 18419 |
President's Office
It is hereby notified that the President has assented to the following Act which is hereby published for general information:― No. 50 of 1997: Marriage Act, Extension Act, 1997. |
Kantoor van die President
Hierby word bekend gemaak dat die President sy goedkeuring geheg het aan die onderstaande Wet wat hierby ter algemene inligting gepubliseer word:― No. 50 van 1997: Wet op Uitbreiding van die Huwelikswet, 1997. |