This page has been validated.
Registered at the Post Office as a Newspaper | As 'n Nuusblad by die Poskantoor Geregistreer |
Price 10c Prys
Overseas 15c Oorsee
Post Free—Posvry
Vol. 46.] | Cape Town, 2nd April, 1969.
Kaapstad, 2 April 1969. |
[No. 2341. |
Department of the Prime Minister
It is hereby notified that the State President has assented to the following Act which is hereby published for general information:— No. 26 of 1969: South Africa Act Amendment Act, 1969. |
Departement van die Eerste Minister.
Hierby word bekend gemaak dat die Staatspresident sy goedkeuring geheg het aan die onderstaande Wet wat hierby ter algemene inligting gepubliseer word:— No. 26 van 1969: Wysigingswet op die Suid-Afrika-wet, 1969. |