Page:United States Statutes at Large Volume 61 Part 3.djvu/787

This page needs to be proofread.

61 STAT.] SOUTH AFRICA-AIR TRANSPORT SERVICES-MAY 23 , 1947 3077 AAN HAN EL. AFDELING I. Die regering van die Verenigde State van Amerlka verleen aan die regering van die Unie van Suid-Afrika die reg om lugvervoerdienste deur een of meer deur laasgenoende land aangewese lugeksploitante wat Suid-Afrikaanse landeburgers is, te eksploiteer oor die roetes, vermeld in bygaande Bylae I, vat oor die gebied van die Verenigde State van Amerika gaan of dit op handelsgebied bedien. AFDELING II. Die regering van die Unie van Suld-Afrika verleen aan die regering van die Verenigde State van Amerika die reg on lugvervoerdienste deur een of meer deur laasgenoemde land aangewese lugekaploitante wat landsburgers van die Verenigde State is, te eksploiteer oor die roetes, vermeld in bygaande Bylae II, wat oor die gebied van die Jnie van Suid-Afrika gaan of dit op handelsgebied bedien. AFDLLING III. Aan cen of meer lugeksploitante wat deur elk van die kontraltcrende partye kragtens die bepallngs van hlerdie ooreenkoms aangewyc is, word die reg verleen on cor die Cebied van die arder kontrakterende party te vlieg, vir nie-verkeersdoeleindes daarin te land, en dit vir handelsdoeleindes binne te kom en daaruit te vertrek met die oog op die vervoer van internasionale verkeer bestaande uit passasiers, vrag en posstukke by die plehke aangetcon en oor elk van die roetcs verneld in die bygaande bylaes by alle lughawens wat vir internasionale verkeer oopgestel is. AFDELIfG Iv/ .... 95347T 41- I '. II- -- 51