Page:United States Statutes at Large Volume 61 Part 3.djvu/789

This page needs to be proofread.

61 STAT.] SOUTH AFRICA-AIR TRANSPORT SERVICES-MAY 23, 1947 3079 (D) Dat al die lugvervoerdienste wat deur die eksploitante van belde lande aangebied word, in noue verband met die behoeftes van die publiek aan sodanige dienste moet staan. (Z) Dat die dienste wat deur 'n aangewese lug- eksploitant ingevolge hierdie ooreenkoms en sy aanhangsel geeksplolteer word, die verskaffing van vervoervermoe wat aan die verkeersvereistes tussen die land waarvan eodanige lugeksploitant 'n landsburger is, en die land wat die uiteindelike beetemming van die verkeer is, sal voldoen, as hoofdoel moet behou. (F) Dat die reg van die lugeksploitante van enigeen van die lande om internasionale verkeer bestem vir of afkomstig uit derde lande by 'n plek of plekke op die roetes In die bygaande bylaes vermeld, by plekke in die gebled van die ander land op en af te laai, toegepas moet word in ooreenstemming met die algemene beginsels van ordelike ontwikkeling, wat beide regerlngs onderskryt, en onderworpe moet wees aan die algemene beginsel dat vervoervermoe verband moet hou met - (1) verkeersvereistes tussen die land van oorsprong en die lande van bestemming; (2) die vereletes van deurgaande lug- ckeploitasie; en (3) die verkeersvereistes van die gebled waaroor die lugdiens geeksploiteer word nadat met plaaslike en streekdienste rekening gehou is. AFDELING V. (A) Die varstelling van tariewe ooreenkometig die volgende paragrawe moet op 'n redelike peil geskied, met behoorlike inagneming van alle ter sake dienende faktore, Co00/ ....