Page:United States Statutes at Large Volume 61 Part 3.djvu/790

This page needs to be proofread.

3080 INTERNATIONAL AGREEMENTS OTHER THAN TREATIES [61 STAT. Boos bedryfskoste, redelike wins, en die tariewe gehef deur enige ander ekeploitante, asook die aard van elke diens. (B) Die tarlewe wat tussen plekke in die gebied van die Verenigde State en plekke in die gebied van die Unie van Suid-Afrika vermeld in hierdie aanhangsel, deur die lugeksploltante van enigeen van die kontrakterende partye gehef word, is, in ooreenstemming met die be- palings van hierdie ooreenkoms en sy aanhangsel, onder- worpe aan die goedkeuring van die lugvaartoutoritelte van die kontrakterende partye, wat, binne die perke van hul regsbevoegdheid, ooreenkomstig hul verpligtinge kragtens therdie aanhangsel moet handel. (C) Aangesien die "Civil Aeronautics Board" van die Verenigde State die verkeerskonferensie-prosedure van die Vereniging vir Internasionale Lugvervoer (hierna V.I.L. genoem) vir 'n tydperk van een Jaar vanaf Februarie 1947 goedgekeur het, is enige tariefooreen- komste wat gedurende die tydperk deur middel van hierdie prosedure aangegaan is en waarby lugeksploitante van die Verenigde State betrokke is, aan die goedkeuring van die Raad onderworpe. (D) Besonderhede van enige tarief voorgestel deur die lugekeploltant of -eksploitante van enlgeen van die kontrakterende partye, moet ten minste dertig dae voor die voorgestelde datum waarop die tarler in werking tree, by die lugvaartoutoriteite van belde kontrak- terende partye ingedien word; met dien verstande dat hierdie tydperk van dertig dae in besondere gevalle verkort kan word as die lugvaartoutorltelte van beide ikontrakterende partye daartoe instem. (E)/ ....